Welcome / Verwelkoming
Welkom by die tuisblad van die Veekraal-gemeenskap – ‘n gemeenskap bestaande uit eienaars, werkers en inwoners. Hierdie webwerf beoog om toegang tot inligting te verskaf oor verskeie aspekte rakende die gemeenskap en die omgewing. Hoewel die inligting oor tyd uitgebrei sal word, kan die reeds bestaande inligting bereik word deur van die kieskaart gebruik te maak…
Welcome to the homepage of the Veekraal community – a community consisting of owners, workers and residents. This initiative is intended to provide an information portal to address the needs of the local community. The site is still in its infancy and will be expanded over time, but available content can be accessed through the site menu…