Reaching out in the local community, JP (plot 36) gives a set of tyres (fitted) to the local police station in Deneysville – a tangible gesture that Veekraal supports the larger region and that we want to work together to reduce crime and grow together as a community…

 

As ‘n blyk van waardering en om die verhouding tussen Veekraal en die plaaslike gemeenskap te bevorder, het JP (as Veekraal verteenwoordiger) ‘n nuwe stel buitebande aan die SAPD se polisiestasie in Deneysville oorhandig.  Veekraal is toegewy aan wetstoepassing en is trots deel van ons gemeenskap…