Visvang

Die Vaalrivier is ‘n groot trekpleister vir baie wat in die PWV-gebied woon.  Baie vind die Hartbeespoortdam te besoedel of te besig en gekommersialiseer, en wyk daarom uit na die Vaaldriehoek om by die Vaaldam of die Vaalrivier te kom visvang.

Bydraes van lede van die gemeenskap wat vrywillig hul suksesse met die visvang deel, word hieronder gewys…

(2019)…& by plot 38 (2026)

Fishing is one of the favourite activities and main attractions in the Vaal triangle.  Many come from all over Gauteng to partake and relax next to the fishing waters.  Above are some voluntary contributions of members of the Veekraal community regarding this enjoyable endeavour…