
Dit is nodig om ‘n area soos Veekraal in stand te hou – ‘n aktiwiteit wat natuurlik geld verg. Die eienaars word aangemoedig om bydraes te maak om instandhouding moontlik te maak. Vir almal nader aan die hoofpad word ‘n maandelikse bedrag van R200 gevra, terwyl die plotte wat teen die paaie lê wat ewewydig aan die rivier loop, wordR250 per maand benodig aangesien sulke plotte ‘n groter gedeelte van die Veekraal padnetwerk gebruik.
Indien dit verkies word, kan ‘n bydra een keer per jaar gemaak word, wat dan kwalifiseer vir ‘n korting van een maand. D.w.s. R200x11=R2 200 of R250x11=R2 750.
Bankbesonderhede:
FA Erasmus
Nedbank
1157989918 – rekeningnommer
198765 – takkode
Tjekrekening / lopende rekening
An area like Veekraal obviously requires ongoing maintenance – a requirement that requires funds. Owners within the Veekraal area are requested to contribute R200 every month for all plots lying nearer to the main road. Plots bordering the roads that run parallel to the river are requested to contribute R250 per month, since they use the Veekraal road network to a greater extent.
If desired, a single contribution can be made every year towards the maintenance, which then qualifies for a discount of one month. That means that the total yearly contribution then becomes R200x11=R2 200 or R250x11=R2 750.
Banking details:
FA Erasmus
Nedbank
1157989918 account number
198765 – branch code
Current account
