Roads Veekraal Paaie

The gravel road infrastructure is probably to most constant problem for life in Veekraal.  It constantly requires maintenance and since the local municipality has essentially abdicated their responsibility in this regard, the maintenance reverted almost entirely to the community itself.

Maintenance requires monthly financial contributions that are used by the VOA to coordinate maintenance activities.  This often takes the form of residents (owners and labourers), to tackle the roads themselves – thus temporarily restoring the roads to a decent drivable condition.  However, the condition deteriorates progressively as the surface layer is eroded by rainwater run-off, vehicles driving and cattle activity.

The latest maintenance activity occurred on the weekend of 17 & 18 January 2026, with the team shown in the photo below.  Many thanks to everyone making contributions and everyone assisting with the maintenance activities itself.

Veekraal word bedien deur ‘n netwerk van grondpaaie.  Hierdie paaie verweer chronies weens reën, voertuie en vee wat daarop loop.  Weens die treurige munisipaliteit wat basies geen instandhouding aan die paaie doen nie, val die plig om die paaie te onderhou op die inwoners.

Behalwe vir ‘n maandelikse geldelike bydra wat gemaak word ten behoewe die paaie, onderneem die gemeenskap van tyd tot tyd om die paaie te herstel.

Die foto hierbo wys die span wat werksaam was tydens die mees onlangse instandhouding wat op die naweek van 17 en 18 Januarie 2026 plaasgevind het.

Baie dankie aan almal wat bydraes maak en almal wat gehelp het om in die hitte van die somer aan die pad te werk.