Die VOA is gestig in 2012, en het deur die jare reeds verskeie inisiatiewe van stapel gestuur. Tydens die COVID-pandemie het die aktiwiteite drasties afgeneem met net enkele sessies buite in die veld. In Februarie 2025 het Alan Witherden (die sameroeper van die VOA) die aktiwiteite weer afgeskop. Dit was ‘n gesamentlike vergadering van baie inwoners van Veekraal. Tydens die vergadering is besluit dat ‘n kleiner VOA-Verteenwoordigers Komitee aan te wys wat dan die dag-tot-dag sake sal hanteer sonder – terugvoer sal gegee word wanneer die groter vergadering plaasvind. Die huidige komitee is as volg:
Title / Portfolio | Name / Naam | Titel / Portefeulje |
Convener | Alan Witherden | Sameroeper |
Vice Convener | Hamza Cassim | Visie-Sameroeper |
Secretary | Heather Egerer | Sekretaresse |
Treasurer | Frans Erasmus | Tesourie |
Roads | JP Egerer | Paaie |
Security | Bernard van Niekerk | Sekuriteit |
Community Liaison | Abe Ndlovu | Gemeenskapsverhoudinge |
Communication | Machiel Viljoen | Kommunikasie |
The VOA has been operating since 2012, having undertaken many initiatives since then. Due to the COVID pandemic, the activities of the VOA has almost come to a complete halt, with only a very few open air meetings held when matters necessitated it. Alan Witherden, the chairman of the VOA since its inception, has reinitiated it with a large collective meeting in February 2025. There it was decided that the VOA will continue but that there will also be a smaller representative committee that will deal with the daily matters – its membership is shown above.