
Dit is nodig om ‘n area soos Veekraal in stand te hou – ‘n aktiwiteit wat natuurlik geld verg. Die eienaars word aangemoedig om bydraes te maak om instandhouding moontlik te maak. ‘n Bydra van R350 per maand word benodig om Veekraal se behoeftes te bevredig. Elektroniese betalings kan gemaak word deur die volgende bankbesonderhede te gebruik.
Bankbesonderhede:
FA Erasmus
Nedbank
1157989918 – rekeningnommer
198765 – takkode
Tjekrekening / lopende rekening
An area like Veekraal obviously requires ongoing maintenance – a requirement that requires funds. Owners within the Veekraal area are requested to contribute R350 every month to manage the costs required to provide services to Veekraal.
EFT payments can be made using the following banking details.
Banking details:
FA Erasmus
Nedbank
1157989918 – account number
198765 – branch code
Current account
