Veekraal is deel van die Deneysville gebied, wat direk onder die Metsimaholo plaaslike munisipaliteit ressorteer, wat ook Sasolburg, Vaalpark en Oranjeville insluit – met die hoofkantoor in Sasolburg. Die munisipaliteit se webwerf is:
Om die munisipale rekening te beskou, kan daar aanlyn geregistreer word by:
Metsimaholo maak op sy beurt deel uit van die groter streeksmunisipaliteit van Fezile Dabi, wat ook in Sasolburg gesetel is en wat die volgende webwerf bedryf:
Oorkoepelend is die gebied geleë in die Vrystaat, met die webwerf wat deur die volgende skakel bereik kan word:
Metsimaholo is the local municipality for Deneysville and therefore Veekraal too. The area is demarcated to include Sasolburg, Vaalpark and Oranjeville, but their head office is located in Sasolburg. Their website is:
Your municipal account can be accessed through their online portal at:
The regional municipality, of which Metsimaholo forms part of, is Fezile Dabi which is also based in Sasolburg, with their own website at:
Collectively, the entire region forms part of the Freestate with its own website, namely: